Romeine 1:20 - God openbaar in Flaminke

Romeine 1:20 - God openbaar in Flaminke

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

04/06/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in Flaminke"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Andrew Buitendach oor Flaminke, en ons Rom 1:20 hulle 😉 Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in Flaminke"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd