Romeine 1:20 - God openbaar in die Moordwalvis

Romeine 1:20 - God openbaar in die Moordwalvis

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

28/05/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in die Moordwalvis"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Marinebioloog, Mariëtte Wheeler oor die Moordwalvis wat toe nou nie ‘n moordenaar is nie. Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die Moordwalvis"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd