Romeine 1:20 - God openbaar in komete

Romeine 1:20 - God openbaar in komete

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

11/06/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in komete"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Dr Ruhann Steyn oor die wonder van komete en die Here openbaar daarin. Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in komete"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd