Romeine 1:20 - God openbaar in die duwweltjie

Romeine 1:20 - God openbaar in die duwweltjie

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

25/06/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in die duwweltjie"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Kobus Coetzee oor duwweltjies en hoe op aarde die Here Homself moontlik daarin kon openbaar. Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die duwweltjie"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd