Rom 1:20 - God openbaar in die vlooi

Rom 1:20 - God openbaar in die vlooi

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

20/08/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Rom 1:20 - God openbaar in die vlooi"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw vertel ons meer oor nog ‘n insek waaroor ons luisteraars gewonder het, die vlooi. Good News Time

Listen "Rom 1:20 - God openbaar in die vlooi"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd