Romeine 1:20 - God openbaar in die Bidsprinkaan

Romeine 1:20 - God openbaar in die Bidsprinkaan

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

14/05/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in die Bidsprinkaan"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Izak de Villiers Davel oor die Bidsprinkaan, in Engels die Praying Mantis. Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die Bidsprinkaan"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd