Huweliksfokus: wat is jou regte in die huwelik?

Huweliksfokus: wat is jou regte in die huwelik?

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

24/07/2024 7:25AM

Episode Synopsis "Huweliksfokus: wat is jou regte in die huwelik?"

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “Jou regte in die huwelik.” Good News Time

Listen "Huweliksfokus: wat is jou regte in die huwelik?"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd