Garsies stap met integriteit

Garsies stap met integriteit

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

13/06/2024 8:35AM

Episode Synopsis "Garsies stap met integriteit"

Dan gesels ons met Garsfontein se onderhoofseun en -meisie (dis nou James Schnetler en Carmia Hartman) sowel as Jana Schnetler van hulle skool se "Ma's wat omgee" bidgroep, oor die #stap-met-integriteit-week wat hulle by hulle skool aanbied en die hart daaragter. Good News Time

Listen "Garsies stap met integriteit"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd