Romeine 1:20 - God openbaar in die Jan Fiskaal

27/08/2024 8 min
Romeine 1:20 - God openbaar in die Jan Fiskaal

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die Jan Fiskaal"

Episode Synopsis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Voëlkenner, Andrew Buitendach, vertel ons meer oor die Fiskaal Lanksman of beter bekend in die volksmond as die Jan Fiskaal. Good News Time