Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde

Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

28/08/2024 7:25AM

Episode Synopsis "Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde"

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Lewe met opregte liefde” uit Rom 12:9 Good News Time

Listen "Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd