Romeine 1:20 - God openbaar in Pulsare

Romeine 1:20 - God openbaar in Pulsare

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

30/07/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in Pulsare"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dr Ruhann Steyn – Die Pulsar is neutronsterre wat baie vinnig in die rondte draai… Ja, Hy sal mooi verduidelik. Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in Pulsare"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd