Romeine 1:20 - God openbaar in die Mariana Trog

Romeine 1:20 - God openbaar in die Mariana Trog

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

06/08/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in die Mariana Trog"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Marine Bioloog Mariette Wheeler spog met die Here se alomteenwoordigheid en Sy lewe in oorvloed selfs in die Mariana Trog. Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die Mariana Trog"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd