Huweliksfokus: Mede-ouerskap in hersaamgestelde gesinne

Huweliksfokus: Mede-ouerskap in hersaamgestelde gesinne

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

12/06/2024 7:25AM

Episode Synopsis "Huweliksfokus: Mede-ouerskap in hersaamgestelde gesinne"

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Mede ouerskap in ‘n hersaamgestelde gesin.” Good News Time

Listen "Huweliksfokus: Mede-ouerskap in hersaamgestelde gesinne"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd