Huweliksfokus: Hoe beïnvloed spanning jou?

Huweliksfokus: Hoe beïnvloed spanning jou?

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

26/06/2024 7:25AM

Episode Synopsis "Huweliksfokus: Hoe beïnvloed spanning jou?"

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoe beïnvloed spanning jou?” Good News Time

Listen "Huweliksfokus: Hoe beïnvloed spanning jou?"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd