Romeine 1:20 - God openbaar in die Naaldekoker

Romeine 1:20 - God openbaar in die Naaldekoker

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

13/08/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in die Naaldekoker"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw vertel ons meer oor die ragfyn Naaldekoker en Rom 1:20 hom vir ons. Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die Naaldekoker"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd