Romeine 1:20 - God openbaar in die Hengelvis

Romeine 1:20 - God openbaar in die Hengelvis

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

03/09/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in die Hengelvis"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Marinebioloog, Mariette Wheeler, vertel graag hoe selfs die Hengelvis die Here openbaar in al sy glorie. Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die Hengelvis"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd