Romeine 1:20 - God openbaar in die piesang

Romeine 1:20 - God openbaar in die piesang

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

09/04/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in die piesang"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Natuurwetenskaplike, Kobus Coetzee oor die Piesang! Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die piesang"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd