Romeine 1:20 - God openbaar in die Kelkiewyn

Romeine 1:20 - God openbaar in die Kelkiewyn

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

05/03/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in die Kelkiewyn"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach, oor die Kelkiewyn en net hoe uniek hy is. Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die Kelkiewyn"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd