Retief Burger oor Nuwelof

Retief Burger oor Nuwelof

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

20/03/2024 7:35AM

Episode Synopsis "Retief Burger oor Nuwelof"

Janine van Niekerk gesels met Retief Burger oor Nuwelof, ‘n inisiatief deur Afrikaanse lof- en aanbiddingsleiers, liedjieskrywers, komponiste, moderators en sameroepers om skrifgetroue, gees-geïnspireerde en maklik singbare Afrikaanse lof en aanbiddingsliedere te skryf, produseer en wêreldwyd beskibaar te stel vir Afrikaanse geloofsgroepe. Good News Time

Listen "Retief Burger oor Nuwelof"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd