Huweliksfokus: die derde liefde - Eros

Huweliksfokus: die derde liefde - Eros

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

24/04/2024 7:25AM

Episode Synopsis "Huweliksfokus: die derde liefde - Eros"

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Die derde Liefde is Eros Liefde”. Good News Time

Listen "Huweliksfokus: die derde liefde - Eros"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd