Huweliksfokus: gee jou hersaamgestelde huwelik jou beste

Huweliksfokus: gee jou hersaamgestelde huwelik jou beste

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

08/05/2024 7:25AM

Episode Synopsis "Huweliksfokus: gee jou hersaamgestelde huwelik jou beste"

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Gee jou hersaamgestelde huwelik jou beste.” Good News Time

Listen "Huweliksfokus: gee jou hersaamgestelde huwelik jou beste"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd