Radiokansel vrouekamp 3 - 5 Mei @ La Wiida Lodge

Radiokansel vrouekamp 3 - 5 Mei @ La Wiida Lodge

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

21/03/2024 8:35AM

Episode Synopsis "Radiokansel vrouekamp 3 - 5 Mei @ La Wiida Lodge"

Janine van Niekerk en die Krone praat oor "Herstel", die tema van die Radiokansel Vrouekamp. Die kamp vind plaas 3 - 5 Mei by La Wiida Lodge tussen Sandton en Centurion, die kostes beloop R1650 per person en alle navrae word beantwoord deur Yolande Steenkamp by 083 652 4763 of epos [email protected]. Good News Time

Listen "Radiokansel vrouekamp 3 - 5 Mei @ La Wiida Lodge"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd