Romeine 1:20 - God openbaar in die Pappegaaiduif

Romeine 1:20 - God openbaar in die Pappegaaiduif

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

19/03/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in die Pappegaaiduif"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach oor die mooie Pappegaaiduif. Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die Pappegaaiduif"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd