Romeine 1:20 - God openbaar in die Kwikkie

Romeine 1:20 - God openbaar in die Kwikkie

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

30/04/2024 7:50AM

Episode Synopsis "Romeine 1:20 - God openbaar in die Kwikkie"

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Andrew Buitendach oor die Kwikkie, waarvoor een van ons luisteraars gevra het. Good News Time

Listen "Romeine 1:20 - God openbaar in die Kwikkie"

More episodes of the podcast Good News Time | Goeie Nuus Tyd