Retief Burger: Afgode in ons lewens

Retief Burger: Afgode in ons lewens

Spektrum

13/05/2025 5:15PM

Episode Synopsis "Retief Burger: Afgode in ons lewens"

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor die afgode in ons lewens. Spektrum Podcasts

Listen "Retief Burger: Afgode in ons lewens"

More episodes of the podcast Spektrum