Kalaharistories: Doek sagte Ore

Kalaharistories: Doek sagte Ore

Spektrum

22/05/2025 5:15PM

Episode Synopsis "Kalaharistories: Doek sagte Ore"

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Doek sagte Ore” uit Psalm 10:17 Spektrum Podcasts

Listen "Kalaharistories: Doek sagte Ore"

More episodes of the podcast Spektrum