Kalaharistories: Die hart se toegangshek

Kalaharistories: Die hart se toegangshek

Spektrum

19/06/2025 5:15PM

Episode Synopsis "Kalaharistories: Die hart se toegangshek"

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die hart se toegangshek” uit Gen 30:27 Spektrum Podcasts

Listen "Kalaharistories: Die hart se toegangshek"

More episodes of the podcast Spektrum