Wynand du Preez - Soek ander se belang eerste

10/06/2025 5 min
Wynand du Preez - Soek ander se belang eerste

Listen "Wynand du Preez - Soek ander se belang eerste"

Episode Synopsis

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Soek ander se belang eerste” uit Matt 20:20 Spektrum Podcasts