Retief Burger: Staan op!

05/08/2025 4 min
Retief Burger: Staan op!

Listen "Retief Burger: Staan op!"

Episode Synopsis

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Staan op!” uit Jes 60. Spektrum Podcasts