Joggie du Toit oor 40 Days for Jesus

Joggie du Toit oor 40 Days for Jesus

Spektrum

07/05/2025 4:45PM

Episode Synopsis "Joggie du Toit oor 40 Days for Jesus"

Johann Els gesels met Joggie du Toit. Hy het vroeer vandag ‘n riller van ‘n Chemietoets geskryf, maar die man het groot planne vir Matrieks. Hy reel ‘n 40 Days for Jesus op Loftus Versveld vir die 28ste Julie, en ons wil weet wat daaragter steek. Spektrum Podcasts

Listen "Joggie du Toit oor 40 Days for Jesus"

More episodes of the podcast Spektrum