Listen "Kalaharistories: kies nou kies reg."
Episode Synopsis
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kies nou kies reg” uit Jakobus 4:8-10 Spektrum Podcasts
More episodes of the podcast Spektrum
Kalaharistories - Weeskind
09/10/2025
Albert Jacobs - Wild At Heart Bootcamp
09/10/2025
Sonet Claassens weet waar haar vrede lê
08/10/2025
Jannie Pelser - Nuusinsig
07/10/2025
Retief Burger: Fondasies - Sy opdrag
07/10/2025
Johann van der Westhuizen oor God se wil
07/10/2025
Wynand du Preez - Moeilik om te verklaar
07/10/2025
Ds Janlu Kuyler: Onmoontlik om stil te bly
02/10/2025
Kalaharistories: Kroon van Sy skepping
02/10/2025