Ds Janlu Kuyler - Die eerste bekeerdes

18/09/2025 6 min
Ds Janlu Kuyler - Die eerste bekeerdes

Listen "Ds Janlu Kuyler - Die eerste bekeerdes"

Episode Synopsis

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2:37, 41-42 oor die heel eerste bekeerdes. Spektrum Podcasts