Kalaharistories: Uitverkoopte Gehoorsaamheid

07/08/2025 5 min
Kalaharistories: Uitverkoopte Gehoorsaamheid

Listen "Kalaharistories: Uitverkoopte Gehoorsaamheid"

Episode Synopsis

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Uitverkoopte Gehoorsaamheid” uit 1 Sam 15:22 Spektrum Podcasts