Wynand du Preez - Die koninkryk is meer werd

Wynand du Preez - Die koninkryk is meer werd

Spektrum

22/04/2025 4:25PM

Episode Synopsis "Wynand du Preez - Die koninkryk is meer werd"

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die koninkryk is meer werd” uit Matt 13. Spektrum Podcasts

Listen "Wynand du Preez - Die koninkryk is meer werd"

More episodes of the podcast Spektrum