Listen "Ep.67 (28.08.24) - (Afr.) - Ons lewe is maar 'n damp."
Episode Synopsis
Kom nou, julle wat sê: Vandag of môre sal ons na dié en dié stad gaan en daar een jaar deurbring en handel drywe en wins maak— julle wat nie eens weet wat môre sal gebeur nie. Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar ‘n damp wat vir ‘n kort tydjie verskyn en daarna verdwyn. In plaas dat julle sê: As die Here wil en ons lewe, dan sal ons dit of dat doen. (Jak. 4:13-15)
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.77 (05.10.25) - (Afr.) - God is by ons
05/10/2025
Ep.77 (05.10.25) - God walks with us always
05/10/2025
Ep.76 (01.10.25) - Please do not stop...
01/10/2025
Ep.75 (28.09.25) - Diligence to the end
28/09/2025