Listen "Ep.79 (12.10.25) - (Afr.) - Laat ons aanbid en kniel"
Episode Synopsis
Kom, laat ons jubel tot eer van die HERE, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil! Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig! Want die HERE is ‘n grote God, ja, ‘n groot Koning bo al die gode. In wie se hand die diepste plekke van die aarde is, en die toppe van die berge is syne. Aan wie die see behoort wat Hy self gemaak het, en die droë land wat sy hande geformeer het. Kom, laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor die HERE wat ons gemaak het. (Ps. 95:1-6 Afrikaans OV)
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
Ep.83 (26.10.25) - This is the will of God
26/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.