Ep.78 (08.10.25) - (Afr.) - Is jou tradisies belangriker as God?

08/10/2025 4 min
Ep.78 (08.10.25) - (Afr.) - Is jou tradisies belangriker as God?

Listen "Ep.78 (08.10.25) - (Afr.) - Is jou tradisies belangriker as God?"

Episode Synopsis

En Hy antwoord en sê vir hulle: Tereg het Jesaja oor julle, geveinsdes, geprofeteer soos geskrywe is: Hierdie volk eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. Want terwyl julle die gebod van God nalaat, hou julle aan die oorlewering van mense vas: die wassery van kanne en bekers, en ander dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie. En Hy sê vir hulle: Julle verstaan dit goed om die gebod van God opsy te sit en so julle oorlewering te onderhou. (Mark. 7:6-9 Afrikaans OV)