Listen "Ep.77 (05.10.25) - (Afr.) - God is by ons"
Episode Synopsis
Maar nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere—hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie. (Jes. 43:1-2 Afrikaans OV)Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het. (Gal. 2:20 Afrikaans OV)
More episodes of the podcast A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.84 (29.10.25) - Who do you say, Jesus is?
29/10/2025
Ep.83 (26.10.25) - This is the will of God
26/10/2025
ZARZA We are Zarza, the prestigious firm behind major projects in information technology.