Episode Synopsis "Voorlesing uit Kleuterverseboek "
Hier gedurende Corona-lockdown sit ek nou en verlang na al die kinders -- Megan my dogter wat daar ver in Europa studeer, maar ek mis ook al die niggies en nefies vir wie ek so lief is, en veral...na Francois Andrew Fourie (Faf!), wat laasmaand gebore is. Faf se mamma Marina (my sussie se dogter) het ons uitgenooi om vir hierdie nuutste toevoeginkie tot die Greyling-familie, kinderstories op te neem -- en dis 'n lekker verskoning om die Kleuterverseboek nader te trek wat in 1958 verskyn het en in 2000 deur DJ Opperman hersien is. Lekker luister. MUSIEK: Dance of the Sugar Plum Fairy Kevin MacLeod (incompetech.com) Licensed under Creative Commons: By Attribution 3.0 License http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/ FOTOS: Marí Peté
Listen "Voorlesing uit Kleuterverseboek "
More episodes of the podcast the poet's soup kitchen | die digter se sopkombuis
- Love in the time of Corona (5b): OOPTE
- Love in the time of Corona (5a): CLEARING
- Device Detox
- Love in the time of Corona (3b): SHE DRAGS HER BAGS (English translation)
- Philip Pullman: The effects of reading a poem aloud (Paradise Lost)
- Turning Six | Ses Word
- Love in the time of Corona (4a): MAAK VIR HAAR 'N SWAAI, REILLY (Afrikaans original)
- Love in the time of Corona (4b): MAKE HER A SWING, REILLY (English translation)
- Love in the time of Corona (3a): SY SLEEP HAAR TAS (Afrikaans original)
- Love in the time of Corona (2a): NEARNESS (English original)
- Love in the Time of Corona (1a): ZOOM (English original)
- Voorlesing uit Kleuterverseboek