#5: Dawie Roodt (Efficient Wealth): Die geskiedenis van geld, monetêre beleid, en Bitcoin

#5: Dawie Roodt (Efficient Wealth): Die geskiedenis van geld, monetêre beleid, en Bitcoin

The Plan B Podcast

27/09/2021 5:16PM

Episode Synopsis "#5: Dawie Roodt (Efficient Wealth): Die geskiedenis van geld, monetêre beleid, en Bitcoin"

Vandag, in ons eerste Afrikaanse Plan B episode, gesels Tian en Eswee met Dawie Roodt, een van Suid-Afrika se voorste ekonome. Ons takel verskeie onderwerpe soos die geskiedenis van geld, monetêre beleid, en waar Bitcoin in die prentjie pas. Dawie is 'n ongelooflike denker en ons sien uit om hierdie insiggewende episode met julle te deel!

Listen "#5: Dawie Roodt (Efficient Wealth): Die geskiedenis van geld, monetêre beleid, en Bitcoin"

More episodes of the podcast The Plan B Podcast