Episode Synopsis "#1: Die Punt van dié Program"
Sluit aan by Eswee Bothma en gaste in bespreking van kriptogeldeenhede soos Bitcoin en die tegnologie waarop dit aangedryf word. Bitcoin hou belangrike implikasies vir die tradisionele finansiële sisteem, regulering van transaksies, en belastingheffing in. Dit maak ook ‘n nuwe wêreld van moontlikhede oop wat die outonomie en vryheid van individue en gemeenskappe betref. Deesdae is dit moontlik vir individue om toenemend afstand te doen van die staat se monopolie op geld, die noukeurige regulering van bates en blootstelling aan konfiskasie. Hulle doen dit deur Plan B te kies. Regerings se reaksies hierop is tot dusver gemeng, met sommige lande wat ‘n algehele verbod op die verhandeling van Bitcoin daargestel het, en byvoorbeeld sommige state in Amerika wat dit omhels.
Listen "#1: Die Punt van dié Program"
More episodes of the podcast The Plan B Podcast
- #6: Rob Price on Sound Money
- #5: Dawie Roodt (Efficient Wealth): Die geskiedenis van geld, monetêre beleid, en Bitcoin
- #4: Farzam Ehsani (VALR Co-founder and CEO)
- #3: Chris Becker (Investec) on Bitcoin, Ethereum, and DeFi
- #2: Greg Foss on Bitcoin, portfolio insurance, and monetary policy
- #1: Die Punt van dié Program
- #1: What is this all about?