be.meester - Big Chuck Butchery

be.meester - Big Chuck Butchery

mastered

21/07/2018 10:12AM

Episode Synopsis "be.meester - Big Chuck Butchery"

In vandag se episode van die pioniersreeks gesels ek met Nico van Big Chuck Butchery in Pretoria. Hy, en sy vennoot, het vroeër in 2018 hulle slaghuis se deure vir die publiek oopgemaak en hulle wens is om kwaliteit vleis produkte aan die publiek te verskaf. Ek gesels met Nico oor wat hom gelei het om 'n slaghuis te begin en ook wat hulle vir die toekoms wens.

Listen "be.meester - Big Chuck Butchery"

More episodes of the podcast mastered