Episode Synopsis "Andre Diederichs - NALATENSKAP"
Wanda gesels met Andre Diederichs, ʼn ou bekende op die radiostasie se luggolwe. Hy het reeds 10 boeke gepubliseer maar is die boek, NALATENSKAP, sy eerste Afrikaanse fiksie. Hy bestuur die Familieonderneming-Assosiasie van Suid-Afrika en het al meer as 400 familieondernemings in Suid-Afrika, en elders in die wêreld, gekonsulteer. Die verhaal in die boek is gebaseer op sy uitgebreide ervaring van die soet en suur wat in familieondernemings afspeel. Hy is ook ʼn hoofkarakter in die boek. Soos die eerste proefleser, Ronelle Elle se: “Die boek is in ʼn tipiese Francine Rivers styl geskryf. Die verhaal is lewensopvatlik, met ʼn sterk ondertoon van Christelike waardes. André skryf die boek in die eerste persoon en skroom nie om sy eie foute en lewenslesse uit te wys nie. Dit maak die boek ʼn wenner.”
Listen "Andre Diederichs - NALATENSKAP"
More episodes of the podcast Listeners requests
- VROUE VAN HOOP - LIZA NEL - VRA GOD
- Leef Chtristus - Vriend van God
- Andre Diederichs - NALATENSKAP
- Steve Zimmerman - 10 Asignments for Life
- Naweek Aktueel - Jannie Pelser
- TWR - DIE BYBEL VIR VANDAG 453
- Radio Kansel verjaar! - 40 genade-jare op die lug! Johann Els praat met Kosie Burger
- Ester 2021 - Sessie 3
- Ester 2021 - Sessie 2
- Ester 2021 - Sessie1
- Testimony - Ian Oliver