Episode Synopsis "’n Kleurtjie tussen klip"
Van die ou, informele taal van diamantgrawers is daar vandag maar min gebruikers oor, maar van die tyd toe die delwerskoors hoog geloop en duisende geluksoekers na nuut geproklameerde delwerye gestroom het, getuig ’n klein skat inskrywings in die WAT. www.afrikaans-vandag.co.za · Afrikaans Vandag
Listen "’n Kleurtjie tussen klip"
More episodes of the podcast Afrikaans Vandag
- Druppeltjies en titseltjies
- Vier dinge vooraf
- Die kontras
- Taalverskeidenheid
- Idiome skets prentjies
- Hoe gemaak met die invloed van Engels op Afrikaans?
- ’n Kleurtjie tussen klip
- En die groen gras groei daar om
- Wat behels die werk van ’n teksredakteur?
- Bontskapies, beeruile, bloutjies en bruintjies
- Ja vir die kommapunt
- Jy wil ’n skrywer wees?