Episode Synopsis "0001 Geloof A - Ons Fondasie in Jesus"
Hierdie episode is die eerste in 'n reeks van geloof. As geseënde van die Here moet ons deeglikke GEESKENNIS en 'n kragtige openbaring kry van geloof in Jesus. Geloof is die hemelse taal en NIKS kan gebeur sonder geloof nie. Meer info by www.orgvp.co.za