Hierdie kanaal fokus op DISSIPELSKAP in Jesus Christus en dien as opleidingsmateriaal en toerusting vir gelowiges. Hierdie is indiepte gesprekke om jou geestelikke wandel op 'n sterk fondasie te plaas. Besoek gerus ons webwerf vir meer info by www.orgvp.co.za of ons gemeente by www.flamwood.org.