Pip en die Seisoene - Episode 2

Pip en die Seisoene - Episode 2

Pieter Lourens

08/01/2015 2:04PM

Episode Synopsis "Pip en die Seisoene - Episode 2"

Episode 2: Hierdie verhaal van Pip die Perskepit, is 'n ten volle gedramatiseerde verhaal in klank en musiek. Die verhaal het al op verskeie radiostasies uitgesaai en is nou hier beskikbaar vir Podcast luisteraars. Vir meer inligting oor hoe om die volledige reeks van 45 episodes te bekom, besoek die webwerf: www.pipstories,co.za

Listen "Pip en die Seisoene - Episode 2"

More episodes of the podcast Pieter Lourens