Mediese Maandag met MNI - Verband tussen depressie en insulienweerstandigheid

Mediese Maandag met MNI - Verband tussen depressie en insulienweerstandigheid

Medical Monday with MNI on OFM

28/03/2021 10:48AM

Episode Synopsis "Mediese Maandag met MNI - Verband tussen depressie en insulienweerstandigheid"

Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI. Jy is oorgewig, en daarom is jy depressief. Of het jou depressie jou gewigsprobleem veroorsaak? Sanja, wat kom eerste?

Listen "Mediese Maandag met MNI - Verband tussen depressie en insulienweerstandigheid"

More episodes of the podcast Medical Monday with MNI on OFM