Wêreldwys | Radikale Islam broei in Europa | Ep. 73

29/11/2025 31 min
Wêreldwys | Radikale Islam broei in Europa | Ep. 73

Listen "Wêreldwys | Radikale Islam broei in Europa | Ep. 73"

Episode Synopsis

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys praat Jaco Kleynhans met die Nederlandse joernalis Wierd Duk oor die groot politieke verskuiwings in Europa die afgelope jare, veral oor die broei van radikale Islam wat die vasteland al hoe meer beïnvloed.