Die huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat

02/12/2025 8 min
Die huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat

Listen "Die huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat"

Episode Synopsis

Intimiteit is nie iets wat vroeër jare juis bespreek is nie, daarom heers daar baie wanindrukke rondom die onderwerp, meen huweliksberader Louise Ehlers in episode een van Maroela Media se nuwe podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik. Maroela Media